Eségiël / Ezekiel 9:11
En kyk, die man wat met linne bekleed was, aan wie se heupe die inkpot was, het berig gebring en gesê: Ek het gedoen soos U my beveel het.
And, behold, the man clothed with linen, which had the inkhorn by his side, reported the matter, saying, I have done as thou hast commanded me.
![]() |
| Source: http://3.bp.blogspot.com/ |
Jesaja / Isaiah 43:7
elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.
everyone who is called by my name, whom I created for my glory, whom I formed and made.”

Openbaring / Revelation 11:1 [Eségiël / Ezekiel 45]
En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van Elohym en die altaar en die wat daarin aanbid.
And a reed like a measuring rod was given to me, and the messenger stood, saying, “Rise and measure the Dwelling Place of Elohim, and the altar, and those worshipping in it.

EINDE VAN EERSTE VERSEËLING ['N TWEEDE VOLG]
END OF FIRST SEALING [A SECOND ONE WILL FOLLOW]
Matthéüs / Matthew 20:16
So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies.
“Thus the last shall be first, and the first last. For many are called, but few chosen.”