Psalms 34:19-22
[19] (34:20) Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red Elohym hom.
[20] (34:21) Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie.
[21] (34:22) Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet.
[22] (34:23) Elohym verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.
Suid-Afrika moet voorberei op die donkerste nag, die wêreld moet weet dat 'n pikdonker nag oor hulle sal neerdaal, die onregverdiges moet besef dat hulle duisternis in die gesig staar.
Maar, die regverdige sal verlos word uit alles, en hulle hoop sal gevestig word op die Huis van Elohym en hulle sal lewe vir ewig.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking