2014-03-05

Losmaak van Orion se Gordel | Loosening Orion's Belt

16072014
Jesaja / Isaiah 47:7
en gesê: Ek sal in ewigheid wees, gebiedster vir altyd; jy het hierdie dinge nie ter harte geneem nie, aan die einde daarvan nie gedink nie.

“And you said, ‘I am mistress forever,’ so that you did not take these matters to heart, and did not remember the latter end of them.
Source: 
http://commons.wikimedia.org/wiki/File:GURPS_Reign_of_Steel_world_map.png



Matthéüs / Matthew 11:15-24
[15]  Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
[16]  Maar waarmee sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is net soos kindertjies wat op die markte sit en na hulle maats roep
[17]  en sê: Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle ‘n klaaglied gesing, en julle het nie getreur nie.
[18]  Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het ‘n duiwel.
[19]  Die Seun van die mens het gekom—Hy eet en drink, en hulle sê: Dáár is ‘n mens wat ‘n vraat en ‘n wynsuiper is, ‘n vriend van tollenaars en sondaars. Maar die wysheid is geregverdig deur sy kinders.
[20]  Toe het Hy die stede waarin die meeste van sy kragtige dade plaasgevind het, begin verwyt, omdat hulle hul nie bekeer het nie:
[21]  Wee jou, Górasin, wee jou, Betsáida! want as in Tirus en Sidon die kragtige dade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hul lankal in sak en as bekeer het.
[22]  Maar Ek sê vir julle, dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.
[23]  En jy, Kapérnaüm, wat tot die hemel toe verhoog is, jy sal tot die doderyk toe neergestoot word; want as in Sodom die kragtige dade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou hy bly staan het tot vandag toe.
[24]  Maar Ek sê vir julle dat dit vir die land van Sodom verdraagliker sal wees in die oordeelsdag as vir jou.

[15]  “He who has ears to hear, let him hear!
[16]  “And to what shall I compare this generation? It is like children sitting in the market-places and calling to their companions,
[17]  and saying, ‘We played the flute for you, and you did not dance; we lamented to you, and you did not beat the breast.’
[18]  “For Yoḥanan came neither eating nor drinking, and they say, ‘He has a demon.’
[19]  “The Son of Aḏam came eating and drinking, and they say, ‘See, a man, a glutton and a winedrinker, a friend of tax collectors and sinners!’ And wisdom was declared right by her works.”
[20]  Then He began to reproach the cities in which most of His miracles had been done, because they did not repent:

[21]  “Woe to you, Korazin! Woe to you, Bĕyth Tsaiḏa! Because if the miracles which were done in you had been done in Tsor and Tsiḏon, they would have repented long ago in sackcloth and ashes.

[22]  “But I say to you, it shall be more bearable for Tsor and Tsiḏon in the day of judgment than for you.

[23]  “And you, Kephar Naḥum, who were exalted to the heaven, shall be brought down to the grave! Because if the miracles which were done in you had been done in Seḏom, it would have remained until this day.

[24]  “But I say to you that it shall be more bearable for the land of Seḏom in the day of judgment than for you.”

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking