2014-06-02

Sterk In Die GEES

you took away my bread, but i did not hunger
you took away my water, but i did not thirst
you took away my robe, but i did not grow cold
you took away my sandals, but my feet did not slip
Who is my Maker?  it aint you, o world of Bashan.


Psalms 17:3-4, 15
[3]  U het my hart getoets, dit in die nag ondersoek, U het my gekeur, U vind niks nie; wat ek ook dink, my mond oortree nie.
[4]  Aangaande die handelinge van die mens, ék het deur die woord van u lippe die paaie van die geweldenaar vermy.
[15]  Maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking