Alfa, sektor Beta, meld aan vir diens.
Alpha, sector Beta, report for duty.
Judas 1:14
En Henog, die sewende van Adam af, het ook teen hulle geprofeteer en gesê: Kyk, Eloah het gekom met sy heilige tien duisendtalle,
Haggai 1:14
En Eloah het die gees van Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en die gees van die hele oorblyfsel van die volk opgewek. En toe het hulle gekom en die werk begin aan die huis van Eloah van die leërskare, hulle Eloah.
Haggai 2:22
En Ek sal die koningstrone omverwerp en die mag van die heidense koninkryke verdelg; en Ek sal die strydwaens en die wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal val, die een deur die swaard van die ander.
HOOR JY DIE MAGTIGE DREUNING?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking