2014-04-15

De Volbrenging | The Consummating | der Fertigstellung


Judas / Jude 1:14-16


the foreign species which mingled with the original creations, should RUN and HIDE:

Openbaring / Revelation 6:16
en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;

calling to the mountains and rocks, “Fall on us and hide us from the face of him who is seated on the throne, and from the wrath of the Lamb,

2014-04-14

Die Oud en die Nuwe

Matthéüs 5:40-41
[40]  En hy wat met jou na die gereg wil gaan en jou onderkleed wil neem, laat hom ook die bo-kleed kry.
[41]  En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
en deur hierdie aksie uit te voer, gooi julle hete kole op die vyand se hoof en bewerkstellig dit hulle oordeel en loon, want as dit nie vir genade was nie, sou hulle ook nie die reg kan hê om hierdie goddeloosheid te bevredig nie - want HULLE WEET NIE WAT HULLE DOEN NIE!

2014-04-02

Julle hoort beter te weet

Ondanks alle waarskuwings, profesie en nuusberigte, wil dit voorkom dat iedereen wie 'n bydrae gelewer het, nou aanspraak wil maak op "hulle voorspellings" - "everybody wants to cash in".

Die nederlaag in hierdie houding, lei tot verdere ontwikkelinge in die verspreiding van die vyand se boodskap en ondermyn die oorspronklike visie en doelstelling.  Afgesien van kommentare, en ander blogs, word die besef groter dat juis hierdie selfde visie en doelstelling, heeltemal op die agtergrond gelos word, want almal wil 'n soapbox hê, maar van saamstaan, ken hulle nie.