Hulle weet nie en verstaan nie, want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie, hulle harte, sodat hulle nie verstaan nie;
They do not know nor understand, for He has smeared their eyes from seeing, and their hearts from understanding.
Daar kom 'n tyd, wanneer die mense, wie oorgegee is aan hulle smarte, omdat hulle eerder die tasbare wil behou dan die geestelike, in 'n noodkreet sal bewe, want die werk van hulle hande is belangriker dan om uit die gevangenis te stap, wat hulle vir hulleself gemaak het. Daar is nie baie mense wat omgee oor hierdie toestand nie en nog minder is daar van hulle wyse manne en vroue, wat hulle kan red uit hierdie gemors uit.
