Matthéüs 3:16-17
[16] En nadat Yahwehshua gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van Eloah soos ‘n duif neerdaal en op Hom kom.
[17] En daar kom ‘n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het.

O, Heilige Gees, waterbewoner
In Haar stroom word U in alles behouer
Uit U hand het U Haar gestuur
Om alles en iedereen te stuur
In Haar stroom word U in alles behouer
Uit U hand het U Haar gestuur
Om alles en iedereen te stuur