2014-04-20

Die einde van die Haas se Grot | The End of the Rabbit Hole

Josua / Joshua 10:8
En Eloah het aan Josua gesê: Wees nie bevrees vir hulle nie, want Ek gee hulle in jou hand; niemand van hulle sal voor jou standhou nie.

2 Timótheüs / 2 Timothy 1:7 
Want Eloah het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

1 Korinthiërs / 1 Corinthians 13:13 
En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
 


2014-04-15

De Volbrenging | The Consummating | der Fertigstellung


Judas / Jude 1:14-16


the foreign species which mingled with the original creations, should RUN and HIDE:

Openbaring / Revelation 6:16
en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;

calling to the mountains and rocks, “Fall on us and hide us from the face of him who is seated on the throne, and from the wrath of the Lamb,

2014-04-14

Die Oud en die Nuwe

Matthéüs 5:40-41
[40]  En hy wat met jou na die gereg wil gaan en jou onderkleed wil neem, laat hom ook die bo-kleed kry.
[41]  En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
en deur hierdie aksie uit te voer, gooi julle hete kole op die vyand se hoof en bewerkstellig dit hulle oordeel en loon, want as dit nie vir genade was nie, sou hulle ook nie die reg kan hê om hierdie goddeloosheid te bevredig nie - want HULLE WEET NIE WAT HULLE DOEN NIE!