Wys tans plasings met die etiket Sy Geregtigheid. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Sy Geregtigheid. Wys alle plasings

2014-05-25

Sy Geregtigheid

Wat is Sy Geregtigheid en wat hou dit in?

Een vers verduidelik dit baie goed.  Net een vers in die HELE BYBEL:

Matthéüs 5:20
Want Ek sê vir julle dat, as julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die koninkryk van die hemele sal ingaan nie.