Wys tans plasings met die etiket Die Rykes Se Loon. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Die Rykes Se Loon. Wys alle plasings

2014-06-08

Die Rykes Se Loon

Jakobus 5:1-20
[1]  Kom nou, julle rykes, ween en huil oor die ellendes wat oor julle kom.
[2]  Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel.
[3]  Julle goud en silwer is verroes, en hulle roes sal tot ‘n getuienis teen julle wees en sal soos ‘n vuur julle vlees verteer. Julle het skatte vergader in die laaste dae.