Wys tans plasings met die etiket Die Gedig van 'n Kind. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Die Gedig van 'n Kind. Wys alle plasings

2014-07-04

Die Gedig van 'n Kind

Die gedig van 'n Kind en ook die laaste inskrywing - wat julle ook al doen, dink en sê, laat dit altyd opreg en eerlik wees en laat die skild van verlossing altyd jou weerkaatsing laat blink, al word die wêreld hoe al donker en afvallig, dis maar net die begin van die nuwe:

GETUIENISSE VAN HIERDIE ERA
 Inleiding:

'n Koningskind
Hy het my geëis
Met Sy Hand is ek genêm
Na Sy Stad toe, na Jurisalêm

Hy het my gewys
Deur Sy Stem van sagte klanke
Na 'n waterstroom met kristal banke

Na Sy Wit Paleis
Op Sy wit perd na die wit kolom
Word ek geneem en verwelkom


Beswaarskrif teen die wêreld: