2014-06-20

Die Lied van Verwoesting | The Song of Destruction


En so begin die vet dame se lied die eindtyd inlui...verwoesting op verwoesting kom en of jy nou reg is daarvoor of nie, dit maak nie saak nie.  Alles krummel onder haar stem...dank die VAder daarvoor!  Julle geld en luukse lewens is 'n skande teen julle siele en 'n getuienis van rebellie teen die Heilige Gees!


And so the fat lady's song starts the intro of the end times....destruction upon destruction comes, whether you are ready for it or not, it doesn't matter. Everything crumbles under her voice...sweeping away the filth...thank Elohim for that!  Your money and luxurious life is a disgrace against your souls and a witness of rebellion against the Holy Spirit!

Markus / Mark 7:7-9
[7]  Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.
[8]  Want terwyl julle die gebod van Elohym nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.
[9]  En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van Elohym opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou.


[7]  And in vain do they worship Me, teaching as teachings the commands of men.’1 Footnote: 1See Isa. 29:13, 2 Ki. 17:19, and Mt. 15:3-9.
[8]  “Forsaking the command of Elohim, you hold fast the tradition of men.”
[9]  And He said to them, “Well do you set aside the command of Elohim, in order to guard your tradition.

EINDE / THE END.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking