The Filadelfia Ark is a mission dedicated to uplifting and helping poor
white South African's. The farm is located in Pretoria. The Filadelfia
Ark is a place for poor white people to go and live and work instead of
being on the streets. Chatz Charity started a charity project to help
build homes and ablution blocks for the people living on the farm.
Also visit their website at: http://www.filadelfia-ark.org/ for more information on this amazing project, and find out what YOU can do to help make a difference!
** Part of The Herberg initiate.
Johannes 21:10-17
[10] Jesus sê vir hulle: Bring van die visse wat julle nou gevang het.
[11] Simon Petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot visse, honderd drie en vyftig in getal; en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie.
[12] Jesus sê vir hulle: Kom eet! En niemand van die dissipels het gewaag om Hom te vra: Wie is U nie? omdat hulle wis dat dit die Here was.
[13] En Jesus het gekom en die brood geneem en dit aan hulle gegee, en so ook die vis.
[14] Dit was al die derde keer dat Jesus aan sy dissipels verskyn het nadat Hy opgestaan het uit die dode.
[15] Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei.
[16] Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op.
[17] Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei.

Lukas 11:30
Want soos Jona ‘n teken was vir die Nineviete, so sal die Seun van die mens ook wees vir hierdie geslag.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking