2014-03-22

Sy Majesteit se Aankoms | His Majesty's Arrival

Opdrag gaan uit na die dierlike media om Sy Majesteit se aankoms bekend te maak:

Command going forth to the beast media to declare His Majesty's Arrival:

Die Lied van Sion en Haar Kinders:

U Majesteit, U Hoogheid
Hoe wonderlik is U weë
Hulle wandel in eenheid
Hulle vloei in sege van seë


U Majesteit, U Hoogheid
Hoe lieflik is U leiding
Dit spoel oor my nietigheid
Dit versag my lyding

U Majesteit, U Hoogheid
Hoe kan 'n enkeling se woorde
U prys of lofsange sing van U goedheid?
Of 'n gedig benoem vir U oorde?

U Majesteit, U Hoogheid
In my eenvoud, sak ek my hoof in laagte
Buig ek my hele wese, voor U aanwesigheid
Strek ek my totaal voor U neer, met graagte



Julle word aangespreek om die aankoms van onse Elohym, bekend te maak - Die God van Abraham en Isak en Jakob, die God van ons vaders, het sy Kind Jesus [Jahwehshua] verheerlik, Hom wat julle oorgelewer en voor Pilatus verloën het toe hy besluit het om Hom los te laat.

Indien julle versuim om dit te doen, dan sal julle lot verseël word deur julle optrede.

Dogter van God, deur die Gees van Hom wat die begin tot die einde verklaar, en sy Raad staan vas ​​- Hy wat sê:

Openbaring 1:8 
Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.
 
Jeremia 33:11-13
[11]  die stem van vreugde en die stem van vrolikheid, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van die wat sê: Loof die HERE van die leërskare, want die HERE is goed, want sy goedertierenheid is in ewigheid! —van die wat ‘n lofoffer bring in die huis van die HERE; want Ek sal die lot van die land verander soos tevore, sê die HERE.
[12]  So spreek die HERE van die leërskare: In hierdie plek wat woes is, sonder mens of dier, en in al die stede daarvan sal weer ‘n weiveld vir die herders wees wat troppe kleinvee laat lê en rus.
[13]  In die stede van die Gebergte, in die stede van die Laeveld en in die stede van die Suidland en in die land Benjamin en in die omstreke van Jerusalem en in die stede van Juda sal die troppe kleinvee weer by die teller verbygaan, sê die HERE.


You are to declare the arrival of our Elohim, for it is the God of Abraham, Isaac, and Jacob--the God of all our ancestors, -who has brought glory to his servant Yahushuah by doing this. This is the same Jesus whom you handed over and rejected before Pilate, despite Pilate's decision to release him.

Should you fail to do so, then your fate will be sealed by your actions.

Daughter of Elohim, through the Spirit of Him Who declares the beginning to the end, and His Council shall stand - He Who says:

Revelation 1:8
“I am the Alpha and the Omega,” says the Lord God, “who is and who was and who is to come, the Almighty.”

Jeremiah 33:11-13
Is a voice of joy and a voice of gladness, Voice of bridegroom, and voice of bride, The voice of those saying, Thank Jehovah of Hosts, for Jehovah is good, For His kindness is to the age, Who are bringing in thanksgiving to the house of Jehovah, For I turn back the captivity of the land, As at the first, said Jehovah.

Thus says the LORD of hosts, 'There will again be in this place which is waste, without man or beast, and in all its cities, a habitation of shepherds who rest their flocks.  'In the cities of the hill country, in the cities of the lowland, in the cities of the Negev, in the land of Benjamin, in the environs of Jerusalem and in the cities of Judah, the flocks will again pass under the hands of the one who numbers them,' says the LORD.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking