2014-03-24

Die Geregtigheid van Jahwehshua | The Righteousness of Yahwehshua

Jesaja / Isaiah 45:19 
 Ek het in die geheim nie gespreek nie—op ‘n plek van die donker land; Ek het aan die geslag van Jakob nie gesê: Soek My tevergeefs nie. Ek is Jahweh wat geregtigheid spreek, wat regte dinge verkondig.
 
“I have not spoken in secret, in a dark place of the earth. I have not said to the seed of Jacob, ‘Seek Me in vain.’ I am Yahweh, speaking righteousness, declaring matters that are straight.





Jesaja / Isaiah 14:12-21
[12]  Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!
[13]  En jy het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van Elohym en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde.
[14]  Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!
[15]  Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil!
[16]  Die wat jou sien, beskou jou, hulle let op jou en sê: Is dit die man wat die aarde laat sidder het, koninkryke laat beef het?
[17]  Die wêreld soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangenes nie losgelaat het huis toe nie?
[18]  Al die konings van die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis;
[19]  maar jy is gewerp, ver van jou graf, soos ‘n afskuwelike uitspruitsel, oordek met die wat verslaan is, wat deurboor is met die swaard, wat neerdaal na die klippe van die grafkuil soos vertrapte aas.
[20]  Jy word nie met hulle in die graf verenig nie, want jy het jou land verwoes, jou volk gedood; die nageslag van die kwaaddoeners word vir ewig nie genoem nie.
[21]  Maak ‘n slagbank gereed vir sy seuns, om die ongeregtigheid van hulle vaders ontwil, dat hulle nie opstaan en die aarde in besit neem en die bodem van die wêreld vol stede maak nie.

[12]  “How you have fallen from the heavens, O Hĕlĕl, son of the morning! You have been cut down to the ground, you who laid low the gentiles!
[13]  “For you have said in your heart, ‘Let me go up to the heavens, let me raise my throne above the stars of Elohim, and let me sit in the mount of meeting on the sides of the north;
[14]  let me go up above the heights of the clouds, let me be like the Most High.’
[15]  “But you are brought down to the grave, to the sides of the Pit.
[16]  “Those who see you stare at you, and ponder over you, saying, ‘Is this the man who made the earth tremble, who shook reigns,
[17]  who made the world as a wilderness and destroyed its cities, who would not open the house of his prisoners?’
[18]  “All the sovereigns of the gentiles, all of them, were laid in esteem, everyone in his own house;
[19]  but you have been thrown from your grave like an abominable branch, like the garment of those who are slain, thrust through with a sword, who go down to the stones of the pit, like a trampled corpse.
[20]  “You are not joined with them in burial, for you have destroyed your land and slain your people. Let the seed of evil-doers never be mentioned.
[21]  “Prepare his children for slaughter, because of the crookedness of their fathers, lest they rise up and possess the land, and fill the face of the world with cities.”


Matthéüs / Matthew 13:41-52
[41]  die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal uit sy koninkryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die ongeregtigheid doen,
[42]  en sal hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.
[43]  Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
[44]  Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n skat wat verborge is in die saailand, wat ‘n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.
[45]  Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n koopman wat mooi pêrels soek;
[46]  en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit.
[47]  Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n net wat in die see gegooi word en van elke soort bymekaarbring;
[48]  en as dit vol geword het, trek hulle dit op die strand uit en gaan sit en maak die goeies in bakke bymekaar, maar gooi die slegtes weg.
[49]  So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei
[50]  en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.
[51]  Jesus [Jahwehshua] sê vir hulle: Het julle ál hierdie dinge verstaan? Hulle antwoord Hom: Ja, Here!
[52]  Toe sê Hy vir hulle: Daarom is elke skrifgeleerde wat ‘n leerling geword het in die koninkryk van die hemele, soos ‘n huisheer wat uit sy skat nuwe en ou dinge te voorskyn bring.

[41]  “The Son of Adam shall send out His messengers, and they shall gather out of His reign all the stumbling-blocks, and those doing lawlessness,
[42]  and shall throw them into the furnace of fire – there shall be wailing and gnashing of teeth.
[43]  “Then the righteous1 shall shine forth as the sun in the reign of their Father. He who has ears to hear, let him hear! Footnote: 1Ps. 37:29, Ps. 72:7, Ps. 75:10, Ps. 118:19-20, Ps. 146:8, Mal. 3:18, Rev. 22:11.
[44]  “Again, the reign of the heavens is like treasure hidden in a field, which a man having found it, hid, and for joy over it he goes and sells all that he has and buys that field.
[45]  “Again, the reign of the heavens is like a man, a merchant, seeking fine pearls,
[46]  who, when he had found one pearl of great price, went and sold all that he had and bought it.
[47]  “Again, the reign of the heavens is like a dragnet that was thrown into the sea and gathered some of every kind,
[48]  which, when it was filled, they drew to shore. And they sat down and gathered the good into containers, but threw the rotten away.
[49]  “Thus shall it be at the end of the age: the messengers shall come forth, and separate the wicked out of the midst of the righteous,
[50]  and shall throw them into the furnace of fire – there shall be wailing and gnashing of teeth.”
[51]  Yahwehshua said to them, “Have you understood all this?” They said to Him, “Yea, Master.”
[52]  And He said to them, “Therefore every scholar of Scripture taught in the reign of the heavens is like a householder who brings out of his treasure matters, renewed, and old.”1 Footnote: 1Old truths contained in the Scriptures, since the beginning.

Vestiging van Sy Goddelike Dekrete / Establishment Of His Divine Decrees:

Jeremia / Jeremiah 23:5-6
[5]  Kyk, daar kom dae, spreek Jahweh, dat Ek vir Dawid ‘n regverdige Spruit sal verwek, en as Koning sal Hy regeer en verstandig handel en reg en geregtigheid doen in die land.
[6]  In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: YHWH ONS GEREGTIGHEID.

[5]  “See, the days are coming,” declares Yahweh, “when I shall raise for Dawid a Branch1 of righteousness, and a Sovereign shall reign and act wisely, and shall do right-ruling and righteousness in the earth. Footnote: 1Or sprout.
[6]  “In His days Yehud?ah shall be saved, and Yisrael dwell safely. And this is His Name whereby He shall be called: YHWH our Righteousness.’

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking