2014-03-27

'n Vloek en 'n Seën

Deuteronómium 11:26-32

[Deuteronómium 2:25, 4:10]


Wee die slegte wat My mense mislei!
vrees sal jou dae bedek en droefheid sal jou water wees

Welgeluksalig is hulle wat in My Gees standvastig bly
 jou dae sal wees soos jou jeug en jou vrugte sal jou loon wees

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking