Spanje berei voor op 'n uittog van die Monargie...hierdie dinge vind plaas omdat daar oorlog dreig in Europa. Spanje is nie die enigste land in Europa wat teen die Monargie gekant is nie, daar dreig ook dieselfde gesindheid in Nederland, Belgie, Frankryk en Italië. Dit sal nog erger word namate die mense nog swaarder kry, met die gevolg dat die koningshuise geen ander keuse sal hê dan om te vlug nie. Dit sal die volgende Bartolomeusnag [http://af.wikipedia.org/wiki/Bartolomeusnag] in werking sit.
Hier is 'n link oor die huidige gebeure:
http://www.nu.nl/buitenland/3796907/duizenden-spanjaarden-betogen-referendum-monarchie.html
Hier is nog 'n link:
http://revolution-news.com/spains-king-abdicates-sparks-massive-referendum-now-protests-monarchy/
Lees ook: http://herbergbulletin.blogspot.com/2014/06/revolution-cries-in-netherlands.html
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking