2014-06-04

Die Lied van Elohym

 EL-O-HYM of EL-O-HIM

EL = GOD [SKEPPER]
O = UITDRUKKING soos in UITING en WEERSPIEËLING [DIE SEUN / MENSLIKHEID]
HYM = LIED soos in "HYMN" of SPRAAK en SUGTINGE [DIE GEES]

en hierdie drie is EEN soos in 'n EENHEID, daar is geen divisie nie, maar EENDRAGT.
Hierdie "eendragt gesindheid" word mooi omskryf in Eségiël 10.

Lees ook: Romeine 8


Openbaring 14:1
[1]  En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.

Openbaring 14:3
[3]  En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is.

Lees ook:



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking